Ellison Onizuka

Ellison Onizuka
Gebore
Ellison Shoji Onizuka

(1946-06-24)24 Junie 1946
Kealakekua, Hawaii, V.S.A.
Sterf28 Januarie 1986 (op 39)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma materUniversiteit van Colorado by Boulder
BeroepIngenieur, toetsvlieënier en ruimtevaarder
TitelKolonel, USAF

Ellison Shoji Onizuka (エリソン・ショージ・オニヅカ, 鬼塚 承次, Onizuka Shōji, 24 Junie 1946 – 28 Januarie 1986) was 'n Amerikaanse ingenieur, ruimtevaarder en USAF toetsvlieënier van Kealakekua, Hawaii wat suksesvol in die ruimte gevlieg het met die pendeltuig Discovery op missie STS-51-C. Hy en ses ander bemanningslede sterf terwyl hy in 1986 'n missiespesialis aan boord die ruimtependeltuig Challenger was, wat 'n katastrofiese stuwerfaling gehad het tydens die lansering van die STS-51-L-missie. Hy was die eerste Asiatiese Amerikaanse ruimtevaarder en die eerste persoon van Japannese afkoms in die ruimte.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy